Video: Gesin se hond oorleef modderstorting

hond 1Die video volg onderaan die berig. ʼn Gesin se hond is veilig opgespoor ná ʼn geweldige modderstorting in Oso, Seattle in Amerika.

Julie en Cory Kuntz en hul seun, Quinton, het Saterdag na ʼn bofbalwedstryd gaan kyk, en dit het moontlik hul lewe gered. Net nadat hulle weg is, het ʼn modderstorting sowat 30 huise platgevee.

Hulle het oorleef, maar alles in die ramp verloor.

Lees ook:
Modderstorting: Dodetal kan skerp styg
Modderstorting eis minstens 16

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.