Video: Herero, Nama eis skadevergoeding van Duitsers

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Herero- en Nama-stam in Namibië beskuldig Duitsland daarvan dat hy tussen 1904 en 1907 volksmoord in dié land gepleeg het, en eis nou ‘n amptelike verskoning en skadevergoeding. Windhoek onderhandel tans oor dié netelige kwessie met Berlyn, maar die Herero en Nama sê hulle is nie ingesluit in dié samesprekings nie. Nou het hulle by die VN gaan kla.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

27 Kommentare

Chivago ·

So beteken dit ons kan nou van Engeland eis vir dieselfde redes?

Piet Pompies ·

Dieselfde vraag het my opgeval toe ek die berig lees, die verskil is dat ons aanbeweeg het en ‘n sukses van ons lewe gemaak het. Die mense wat in 1907 gebore is lewe lankal nie meer…

Asjas ·

En die volksmoord wat tans in SA plaas vind? Hoeveel moet ons van die ANC eis?? Om nie te praat van die Voortrekkers wat vermoor is nie.
In plaas van om in die verlede te leef, staan ons op, stof ons af en gaan beter aan as voorheen.

Wiehan ·

Ons moes al lankal die Engelse gedagvaar het maar omdat ons nie kan saamstaan nie sal dit nooit gebeur nie. Daar wen die Engelse al weer

Hendrik ·

Ons staan nie saam nie maar werksaam,. Jou besluit of jy wil werk of staan.

Justice ·

Dit klink my die Hereros en Namas het ook ‘n kontantvloei probleem opgetel.

Vleisman ·

Ek wonder nou maar net of hulle steeds op die vergoeding sal aandring as al die Duitse toeriste asook ekonomiese bystand van Duitsland nie meer daar gaan wees as hulle nou aanhou krap nie.

Burger ·

Gaan doen bietjie navorsing oor die Duitsers se vergrype en massa slagtings en ja die Engelse staan nie agter nie.

Die Engelse sal nooit verskoning vra nie. Die ergste is hoe Suid Afrikaners nog steeds voor hulle kniel. Huisgenoot is mal oor hulle want Suid Afrikaners wil dit he.
Miskien is Robert Mugabe nie oor alles verkeerd nie..

Hendrik ·

Ja nee Burger die mense kniel nou ook voor die ANC en DA…

Johan ·

Afrikane sal altyd die “victims” wees……….ek dink dis nie die duitsers se skuld nie….dis definitief apartheid se skuld…….nog beter dis Jan van Riebeeck se skuld……..
Nou moet net al die Joodse mense ook die duitsers dagvaar……

Leendert ·

Die Cullinan Diamant was in 1905 ontdek en in 1907 aan Koning Edward VII van Engeland geskenk met sy 66 ste verjaardag. Dit is vandag deel van die kroonjuwele, hulle kan maar net dit terug gee.

Lance ·

Hulle gaan die geld uit drink of dalk n skool bou en hom brand

Noxthefox ·

Ja wat! Dis al weer net julle wat die sogenaamde ordentlikes is.Al die ander gemeenskappe is net :SIUPERS/DIEWE/HOERE/MOORDENAARS”
Maar gaan kyk bietjie wie is die GROOTSTE SUILAPPE/FAMILIE UITWISSERS/BLOEDSKANDE makkers in die land!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!.
Altyd die VICTIMS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!.

neem kennis ·

Die Duitsers betaal al jare lank skade vergoeding aan die Jode. Hulle het nog nooit gestop nie.

Se iets ·

Wel ek dink in die algemeen, wil die mense nie meer werk vir hulle geld nie daai mense van 1904-1907 is hoeka toeka dood, nou wil hulle eweskielik geld he van die duitsers wat gemoor het so dan beteken dit ek kan by hulle gaan aanklop op geld want van hulle mense het my voorouers ook gemoor. So hoe moet ek nou aangaan met my lewe hulle het dan die mense weg gevat wat kos en geld voorsien het. Kom reg mense WERK VIR JOU EIE GELD hou op om op ou dooi koeie te teer.

Se iets ·

Hulle soek geld vir moord jare terug so ek kan ook gaan vra vir geld by hulle wat so die plaas mense moor? Hoekom nie?

Johann ·

Kyk dan ook maar net hoe rof het die Engelse met ander nasies omgegaan. Vat nou maar die Wallisers, die Iere, die Skotte.

Jean ·

Hehehe jis julle het goeie geheues, van 1904 af, weet julle ooit waar Duitsland op die kaart is? Want julle gaan daarnatoe moet vlieg en vir vergoeding gaan vra. Lyk my julle is klaar uitgesluit uit samesprekings uit … OOPSIE> Dit gaan weer NET OOR GELD!!

Scalla ·

Geld, dit gaan net oor geld, wil seker nuwe hoedjies koop.

wilien ·

kyk daai hoogmoed, sit met sulke getuite monde in die agtergrond, o jitte nee…

Francie ·

Ek wonder net hoe ons Afrikaner volksgetalle vandag sou wees as daar nie so baie vroue en kinders hul lewens verloor het in die konsentrasiekampe nie. Besoek gerus die museum by die Vrouemonument en jou bloed sal kook. Karin Zoid het ‘n puik dokumentêre program gemaak oor daardie tyd en dit was ‘n openbaring om te sien wat die “beskaafde” Britse koninkryk gedoen het om die Boerekrygers se moed te breek. Hartverskeurende tonele van kinders, uitgeteer en maer, glasstukke en lemmetjies in hulle kos, ens, ens. Ek is bly daar het nou ‘n boek verskyn oor Emily Hobhouse, sal baie interessant wees om die gebeure vanuit ‘n ander perspektief onder oë te kry. Geen gewete en moraliteit geld sover dit gierigheid en ‘n soeke na mag is nie. Klink bekend né.

Maja ·

Duitsland het al miljarde in Namibië oor die jare ingepomp! Alle etniese groepe is daardeur bevoordeel! Ek dink regtig hierdie monetêre eise moet staak.

Liana Buys ·

ok mense, dis meer as EEN HONDERD JAAR gelede. Kon julle nog nie in julleself dit vind om met jul lewens aan te gaan nie? Dis soos apartheid. FOREVERANDEVERANDEVERANDEVER……

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.