Video: Nederlanders bou grootste vreugdevuur ter wêreld

Skermskoot uit YouTube-video

Skermskoot uit YouTube-video

Tientalle Nederlanders het dae lank gebou aan ʼn “brandstapel” van 15m hoog, wat op Oujaarsaand aangesteek is en ʼn nuwe wêreldrekord vir die grootste vreugdevuur verseker het.

Die vreugdevuur is by Scheveningen aan die brand gesteek.

Bron: De Standaard

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.