Video: Sebras op vrye voet in die dorp

Die sebras in die straat in Brussel, België Foto: Sam Lesage, Facebook

Die sebras in die straat in Brussel, België Foto: Sam Lesage, Facebook

Drie sebras het Vrydag opskudding in Brussel in België veroorsaak toe hulle vrylik in die straat rondgehardloop het.

VTM Nieuws het berig hulle het glo uit ʼn plaaslike reservaat ontsnap. Die diere is uiteindelik aangekeer, nadat hulle al die inwoners op hol gehad het.

Bron: VTM Nieuws, Telegraph

Klik hier as die video nie wil speel nie.

Soms komt men nogal iets tegen op de baan

Posted by Sam Lesage on Friday, 17 April 2015

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peet Schabort ·

Ai die pajamaperde darem. Kan beter verkeerstekens lees as sommige motoriste by ons. Kyk op die video galop hul saam met die verkeer wat regs ry. Selfs een is nog meer geleerd en galop op die sypaadjie want hy sien homself as ‘n voetganger of liewer hoefganger. Oortree ook nie die spoedgrens. Goed gedissiplineerd want hul bly ook die heeltyd saam. Voorwaar beter op die pad as hier by ons !!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.