Video: Sokker-byter moet glo terapie ontvang

Luis Suarez Foto: fanduel.com

Luis Suarez Foto: fanduel.com

Luis Suárez, die wêreldbekerspeler van Uruguay wat vandag deur Fifa verhoor word omdat hy glo ‘n speler van Italië gebyt het, is glo ‘n ou byter.

Suárez is al voorheen in sy sokkerloopbaan al lang tydperke geskors weens die inlê van sy gebit.

Terwyl Suárez die jongste insident as nietigheid afmaak, het Makis Chamaldis, ‘n sportsielkundige, voorgestel dat hy terapie moet kry om sy “drang om mense te byt” te oorkom, berig die Telegraph. Sy “drang” om sy “stempel” op ander af te druk kan moontlik na sy kleuterjare teruggevoer word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.