Video: Vark spring na sy vryheid

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Vark wat glo op pad was na ʼn slaghuis in Suid-Amerika, het van die vragmotor na sy vryheid gespring.

ʼn Motoris wat agter die vragmotor gery het, het die voorval op kamera vasgelê, berig die Daily Mail.

Dit is nie duidelik wat daarna met die vark gebeur het nie.
http://youtu.be/MWSZ43ZewUI

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Nuus_Leser ·

Die vark was braaf… Net jammer dat hier nêrens staan, NIE vir sensitiewe kykers nie. (die laaste sekond of so wys dan hoe die vark sukkel om te loop… Dis nou wel ‘n vark, maar ‘n dier bly ‘n dier, en sulke goed (vir diere liefhebbers) maak soms seer!

Bohemian_Girl ·

Wie in die naam van vet sit ‘n vark in die eerste plek bo op goed bo op ‘n trok. Ek het NIE die video gekyk nie want ek WIL NIE sien hoe spring n dier van n motor af nie. Onnodig. En hy is tien teen een net weer op gelaai en na die slagpale geneem OF hy dood gery OF hulle het hom geskiet omrede hy nie lekker kon laap nie (so gelees op die eerste comment). Mense is nnou maar net belaglik.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.