‘n Tydsverloopvideo van ʼn superseldonderstorm wat Sondag in Wyoming, Amerika plaasgevind het, is die afgelope twee dae reeds meer as 4 miljoen keer gekyk.
Lug bly die heeltyd in dié storm styg en roteer en dit lyk dan amper soos ʼn ruimteskip. Stormjaers verwys gereeld na só superseldonderstorm as ʼn “moederskip”.
Basehunterschasing het die video op YouTube gelaai.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
3 Kommentare
Lyk skrikwekkend-skouspelagtig!!!
Wie kan dan nog twyfel in God se mag en glorie, as jy iets so manjifiek, asemrowend maar terselfdertyd ook vreesaanjaend aanskou?
How great is our Lord, Fantastic…