Video: Vuiste klap, stoel rondgeswaai in Turkse parlement

LPs in die Turkse parlement dam mekaar met die vuis by (Februarie 2015) Foto: SkyNews

LPs in die Turkse parlement dam mekaar met die vuis by (Februarie 2015) Foto: SkyNews

Lede van die Turkse parlement het mekaar met die vuis bygedam oor ʼn omstrede wet wat meer mag aan polisielede oor betogers sal gee.

Dit is die tweede keer in een week wat politici van die regerende party en die opposisie mekaar in die parlement in Ankara slaan.

Een van die persone het ook ʼn kantoorstoel in die lug rondgeswaai.

Een van die LP’s het tydens die onderonsie by ʼn stel trappe afgeval, maar hy is nie ernstig beseer nie.

Klik hier vir nog foto’s en om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Lindie Lourens ·

Ons besoek Turkye en voel so tuis. Nou weet ek waarom.

Wessel ·

Ons moet ons parlementslede soontoe stuur om bietjie tips op te tel. Sal ons parlement nog meer aksie belaai kan maak.

HEVW ·

Moenie so maak nie. Hier by ons is hulle baie vatbaar vir negetiewe gedrag en dit kan aanleiding gee dat hulle hulself kan regverdig en dit n instelling maak.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.