Video’s: Brand by hoogste woonstelblok

Die brand by die Torch-woonstelblok in Dubai (Februarie 2015) Foto: article.wn.com

Die brand by die Torch-woonstelblok in Dubai (Februarie 2015) Foto: article.wn.com

ʼn Groot brand het Vrydag by die Torch-toring in Dubai uitgebreek.

Duisende persone moes in die Dubai Marina ontruim word.

Geen beserings is aangemeld nie en die brand is binne ‘n paar uur onder beheer gebring.

Volgens berigte het die brand op die 50ste verdieping van die woonstelgebou uitgebreek. Met sy 79 verdiepings is dit een van die hoogste woonstelgeboue in die wêreld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Gideon ·

Dit is hoekom ek verkies om plat op die aarde te bly! Wanneer mens so opmekaar bly gaan daar altyd ‘n moontlikheid wees van ‘n brand. Die kans is goed dat iemand een of ander tyd ‘n plaat gaan aan los of wat ook al! Nee dankie, daardie klomp sal nog sien, bigger is not always better!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.