Vier sterf by olieboor

Argieffoto (foto: skeeze, Pixabay)

Vier werknemers is dood nadat ʼn brand op ʼn olieboor in Iran uitgebreek het.

Volgens staatsmedia het die brand Sondag naby Omideih, ongeveer 900 km suidwes van die hoofstad Tehran, uitgebreek. Reddingsbeamptes is na die toneel ontplooi.

Sewe werkers is Vrydag dood tydens ʼn brand by ʼn olieraffinadery in Iran.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.