Vrygespreek ná 26 jaar in dodesel

Glen Ford (regs) verlaat die tronk.

Glen Ford (regs) verlaat die tronk.

Glenn Ford, wat in 1985 ter dood veroordeel is vir die moord op ‘n horlosiemaker 31 jaar gelede, is vrygelaat na nuwe bewyse aan die lig gekom het.

Ford is ter dood veroordeel vir die moord op die horlosiemaker wat in 1983 agter sy toonbank doodgeskiet is. Hy is 26 jaar lank in die dodesel van ‘n tronk in die Amerikaanse deelstaat Louisiana aangehou voor ‘n ondersoek na ‘n ander misdaad aan die lig gebring het dat hy ten tyde van die moord op ‘n heel ander plek was.

Bronne: Trouw, The Guarian, CBS News

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

anette ·

Ek dink hulle moet hom R1 000 000 gee vir elke jaar wat hy ONSKULDIG gesit het!!!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.