Wêreldbeker: Die openingseremonie in foto’s

Die 2019 Wêreldbeker-rugbytoernooi het vandag afgeskop. Die toernooi vind oor 44 dae plaas, altesaam 20 spanne neem deel en die eindstryd vind op Saterdag 2 November plaas.

Japan het Rusland tydens die eerste wedstryd in die Tokio-stadion met 30-10 gewen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

James ·

Waarvoor betaal ek tv lisensie. As nie is dit teen die wet. Word die wet toe gepas? Want wat kan ek kyk op SABC… 7de traan…

Ai ·

Simbolies nie demonies nie. Ander kultuur, lig die oogklappe, dit help.

Ruben ·

Toemaar vir hulle lyk ons kakies en zoeloe rokkies demonies

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.