Werkers in motorbedryf staak dalk vandag

Nagenoeg 30 000 werkers in die motorvervaardigingsbedryf sal na verwagting vandag met ʼn staking begin.

Die SABC berig dat die werkers gaan staak nadat onderhandelinge tussen die National Union of Metalworkers (Numsa) en sewe van die grootste motorvervaardigers ʼn dooiepunt bereik het. Numsa dring op ʼn 14%-verhoging aan terwyl die werkgewers glo tussen 7,5% en 8,5% aangebied het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

HELENA SEABORNE ·

liewe hemel. en hulle wil strike. wonder wat sal hulle dun as hulle die 2% kry waarmee ons tevrede mut wees. nou strike die etters, more sit hulle sonder werk en dan is dit weer die witman se skuld.in die ou dae toe wittes die werk gedun het was daar nie sulke gemors nie. maar dis reg, die vreeslike slim base van die land word mos aangestel terwyl die wat weet hu om die werk te dun sonder werk sit.

Andrea ·

Die volk het ongelukkig geen begrip vir ekonomie, belegging of groei nie. Hoe jammer is dit nie dat hulle so besig was met hul “people’s war”, ten koste van onderrig en vooruitgang. Hulle gee niks behalwe oorlog en geweld vir hul nageslag, hul eie sondes van die jare 70/80’s haal hulle in, hulle word verkrag en vermoor deur hul eie nasate.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.