Wildtuin verloor 11 renosters in een week

Foto: Moira-Marie Kloppers

Minstens 553 renosters is reeds vanjaar in Suid-Afrika vir hul horings doodgemaak.

Albi Modise, woordvoerder van die departement van omgewingsake, sê 345 renosters is reeds vanjaar in die Krugerwildtuin gestroop met 11 karkasse wat die afgelope week gevind is. Modise sê minstens 65 beweerde renosterstropers is reeds in die wildtuin in hegtenis geneem, 30 in Mpumalanga en 30 in KwaZulu-Natal. Volgens Modise is 56 renosters in Limpopo gestroop, 55 in Noordwes, 53 in KwaZulu-Natal en 37 in Mpumalanga.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Willy ·

Stof maar die museums af en begin renosters opstop want dis al hoe die nageslag sal weet hoe het hulle gelyk.

Tommie ·

En die soganaamde weermag, waar is hulle? as hul nie eers ‘n paar renosters kan beskerm nie, hoe kan hul ons land beskerm?

Lizette ·

Dis die Chinese wat so agter die Renoster stropery sit, hulle is die end users!!! Vieslikke nasie eet tot hulle eie ongebore kinders!!!! Nou neem hulle nog die land ook oor en die regering doen niks daaraan nie!!! Oor 50 jaar van nou behoort die land aan die Chinese dan sal daar NIKS diere oor wees nie, want hulle sal alles opvreet van Olifante tot honde!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.