Oudpresident Nelson Mandela se eksvrou, Winnie Madikizela-Mandela, se bates gaan Dinsdag by haar huis in Soweto op ‘n veiling verkoop word om agterstallige koshuisgeld te verhaal.
ʼn Hofbevel is teen haar verkry nadat sy glo versuim het om R40 000 aan Abbotts College, waar haar susterskind skoolgaan, oor te betaal. Van die items wat verkoop gaan word, sluit verskeie skilderye en ʼn silwer teestel in.
hehehe kry vir jo jo dom ding. dink mos die wet is ni van toepassing op jo ni. hoop hulle verkoop meer van jo gud en jy kry i fatal hartaanval daaroor.
Dis om van te lag, veral as jy weet sy is nog ‘n parlementslid en hoeveel verdien hulle nie per jaar nie. Ons middelklas mense moet maar uithaal en wys as jy jou kinders wil laat leer.
Welkom tot die regte wereld Ons kan nie net maak soos ons wil nie Genade dis mos nie dat jy met als kan wegkom nie so nou ja Malema en sy trawante leer hard maar hul sal maar weer die pad loop.
My wyse ou vader het altyd gesê: “Easy come, easy go” :)
Hoe die “magtiges” val deesdae…….. Ek wonder net hoeveel onreg gepleeg is om die besittings te bekom, soos daar gese word: “Easy come…… easy go”
Wel, die vrou van die huis gaan hulle sekerlik inwag met koek en tee uit die silwer teestel! Sy gaan hulle om haar pinkie draai en daar gaan net mooi niks van kom nie.