Wit kangaroo gevang – in Nederland

Die vlugtende diertjie kort nadat hy met ‘n verdowingspyl droomland toe gestuur is. Foto: Twitter

Die vlugtende diertjie kort nadat hy met ‘n verdowingspyl droomland toe gestuur is. Foto: Twitter

‘n Klein spierwit kangaroo het van sy eienaars in Rijsbergen in Nederland ontsnap, maar is pas weer vasgetrek toe hy met ‘n verdowingspyl geskiet is.

Hy is aan sy eienaar terugbesorg wat gehoop het die diertjie van ‘n halwe meter hoog sou self terugkeer.

Bronne: European News, Trouw

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.