Wits sal sê oor seksuele teistering

Universiteit van die Witwatersrand

Universiteit van die Witwatersrand

Die Universiteit van die Witwatersrand sal Woensdag terugvoer lewer na ʼn onafhanklike ondersoek oor bewerings van seksuele teistering teen sommige van sy werknemers.

Die universiteit het in Julie twee personeellede weens seksuele teistering afgedank. Die werknemers is afgedank ná tugverhore deur Adam Habib, vise-kansellier van die universiteit.

Die universiteit het om verskoning gevra aan die studente wat hierdeur geraak is en sê hy sal nie enige vorm van seksuele teistering duld nie.

Twee ander sake word nog ondersoek.

Lees ook:
Wits pos twee oor seksuele teistering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.