Woolworths in Rustenburg loop deur

Argieffoto

Die Woolworths in Rustenburg was glo ʼn teiken van ‘n protesaksie nadat ʼn beroep op sosiale netwerke gedoen is om waentjies “vol kruideniersware en kos te maak en dit dan net so op die vloer te laat”.

Woolworths word sedert Dinsdag oor die kole gehaal oor poste-advertensies met duidelike rassekriteria ter uitsluiting van sommiges. Woolworths adverteer poste, wat uitsluitlik vir “swart Afrikane” of slegs “Afrikane, kleurlinge en Indiërs” oop is.

Die volgende versoek doen die rondte in die kuberruimte: “Gaan pak julle  waentjies VOL kruideniersware by Woolworths en los dit dan net so op die vloer … Pak sommer al die goed in wat jy in elk geval nie kan bekostig nie ;))) Dis hoeka amper naweek! Lekker “shop”!” [sic]

ʼn Inwoner van Rustenburg het Donderdag op Facebook geskryf: “Mense, ons was nounet by Woolworths in die Mall Rustenburg. Ek kon nie ʼn leë trollie kry nie want almal staan vol klere en kruideniers die hele winkel vol en buite, die sekuriteit het ‘banner tape’ gespan sodat die goed nie gesteel word wat buite in die trollies staan nie. Jy sien, hierdie rassiste moenie met ons boere lol nie. O ja, daar is nie kliente wat koop binne die winkel nie, net die personeel. Rustenburgers, dit wil gedoen wees!!! Do so voort, net jammer daar was nie vir my ʼn trollie nie.” [sic]

Woolworths het intussen in ʼn verklaring gesê hulle is nie rassisties nie en sal aanhou om mense van alle rasse aan te stel. “Woolworths word deur die Wet op Billike Indiensneming verplig om ’n werksmag te hê wat saamgestel is op grond van ras, geslag en gestremdheid,” lui die verklaring.

“Soos alle Suid-Afrikaanse maatskappye het Woolworths ’n rol te speel in transformasie. Daarom is sommige poste vir aangewese groepe.”

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

45 Kommentare

Len Buchner ·

Ons is al 18 jaar in n demokratiese S.A, maar steeds word blankes geminag en agterwee gelaat. Woolworths sal ons nooit weer sien nie !!!!!!

Alana Muir ·

Dis hoog tyd dat sg. verantwoordelike kleinhandelaars besef dat dit moreel verkeerd is om die oorblywende armlastige blankes te gebruik om hulle winste op te jaag en terselfdertyd rassisties op te tree – waar moet ons mense werk kry as niemand vir hulle wil werk gee nie, hoe moet ons “agtergeblewe” blankes wat in die land oorbly aanhou oorleef? As julle ons geld vat moet julle vir ons help sorg ook, dis hoe maklik dit is.

David Martens ·

Dit is nie genoeg dat net een tak (Rustenburg) geteiken word nie. Dit moet by al die takke – dwarsoor die land gedoen word. Dit moet ook dien ter waarskuwing van al die ander kettingroepe om realisties te wees – en nie net anderskleuriges op die winkelvloer hê nie.
Meer as ooit het ek besluit: my geld praat Afrikaans. Boere-Afrikaans.

Ondersteun ons eie – gaan koop vrugte, groente, vars vleis en wat ookal van jul plaaslike boeremakte. As almal dit doen, kry ons die boer en die verbruiker nader aan mekaar en sny die duur middelman (meesal Engelse) uit.

Awie ·

Ek stem saam David, ons het te lank stil gesit…. Al die dorpe moet nou saamstaan. Kyk hoe vrot is die water in Witbank en Lydenburg. ONS is die mense wat die land opgebou het en ons Vaders… Woolworths het lank daarna eers bygekom… Julle KAN dit doen mense!!!!!

Neels Mostert ·

Vive le Revolution! Dit is tyd mense! Dit is tyd dat ons hierdie land tot op sy knieë druk en vir die wereld wys dat niemand met ons mors nie!

Albert van Zyl ·

Dit is die begin van harde tye en die toets is groot. Staan sterk Boer of vou onder die druk. So sal een vir een die besighede geteiken word om die rassistiese wette van die kominustiese regeering omver te gooi.

Hou so aan mense maar glo vas in GOD die almagtige, wees dapper soos ons voorvaders en ons sal oorwin die satan!!!!

Marie van der Zandt ·

I agree it is about time we stood together. Stop having the attitude it does not affect me. Our forefathers fought blood sweat and tears. We must not give up our heritage and culture. We have a right just like everyone else.

Ursula Peens ·

Baie dankie aan my mede Wit volk. Uiteindelik lyk dit asof ons bereid is om saam te staan. We demand that all shops in South Africa take on at least 40% white staff. My mede wit Suid Afrikaners, kyk net by elke winkel waar jy instap en maak dit ‘n punt om te sien hoeveel swartes en hoeveel wittes werk by die winkel. Shoprite. Pick N Pay, Checkers, al die meubel en kleure winkels.Gaan kyk net hoe lyk Multichoice se Hoofkantoor in Randburg. “n Wit gesig is so skaars soos hoender tande.

Dolan Kriel ·

Ek stem saam met almal hier.Ons moet alle ketting winkels wat nie blankes op hulle vloer het nie, boikot.Mens sou dink dat transformasie teen die tyd klaar is aangesien alles uitmekaar val.Snaaks om te sien en hoor van die jong klomp wat so amok maak oor grondhervorming,ens.Hulle is nie in die era van ouds gebore nie maar hulle wil voordeel trek.Net so was ons kinders nie deel daarvan nie maar hulle moet swaarkry.Dit het tyd geword om op te staan en terug te vat wat ons gebou het voordat niks oorbly nie.

colette ·

Transformasie….n woord wat skeef gery is oor 18 jaar. Hoe lank nog?? Meeste van die werksoekers uit matriek vandag is in 1994 gebore. Dis tyd dat almal oor die selfde kam geskeer word. Almal die selfde geleenthede gehad en die ‘agtergeblewenes’ selfs nog meer. Ag nee wat dink dis tyd ons sommer teen die hele wet op indiensneming die strate invaar en toi toi!!

Bertha Coetzee ·

Wys die wereld ons kan saamstaan en le die besighede, wat ons Witvolk wil uitskakel, lam!! Ons geld praat ons Taal en ons wil met die respek wat ons verdien, behandel wees. Dis ons REG.

DAVID ·

Goed so, ook SAA met deurloop en alle besighede wat die rasse kart wil speel. Ons het altyd daarteen verset want hulle neem DIE ANDER mense aan teen ‘n kleiner salaris om hulle winste op te stoot. Dit was ONS klagte gewees, nie Rasisme nie.

Monica ·

Woolworths,Absa en SAL (hulle is nie die enigste nie) wil wit kliente he,maar nie wit werknemers nie!! Hoekom sien ons nie wit kassiere by Pick & Pay en ander kettingwinkels nie? Dis net swartes waar jy kyk. Julle diskrimineer teenoor die blankes en is dis niks anders as rassisme nie.

Spook ·

Dit wil gedoen wees , dit is eintlik n jammerte dat n nasie wat so vol potensiaal is so deur n gretege regering moet swaar kry.

Woolworths – as my geld goed genoeg is om salarise te help betaal , want wees eerlik , sonder kliente het julle geen besigheid nie, moet ek sowel as enige ander geskikte Suid Afrikaaner by julle n wek kan kry.

Rasisme is verkeerd ne? Nou ja is dit net Rasisme as mens se vel wit is ? NEE maak nou julle ore en oe oop Rasisme teen wittes is net so erg soos die wat swart en nie-blanke Suid Afrikaaners deurgemaak het in die vorige jare! Dit is al 18 Jaar verby – kry bietjie lewe toe!

As ek Desember by die huis is sal ek beslis nie by julle eingiets koop nie. Wollies was altyd my gunstelling winkel en ek het al baie geld daar uit gegee – Maybe it doesnt matter if you lose just one customer – but the 4.5 Million South Africans who do shop there??

Hennie Breed ·

Pragtig moet nie ophou nie, ons geld is mos goed genoeg maar nie ons arbeid nie Eers woolworth dan die ander !!!!

Lynn SMith ·

Pragtig. Wens ek was daar. Hier in die kaap was ek feitlik die enigste een wat vir hulle goed laat verstaan het dat ek nooit weer enige van my geld by hulle sal spandeer nie.
Maar by West Coast Village was daar nie ‘n enkele gesig van kleur nie en al die wittes het hulle help om hulle targets te bereik!!! Jammerlik so.

Hou so aan Rustenburgers…’n volk moet saam staan!!!

RAMONA & CRYSTAL VELLOEN GROENEWALD ·

WEL GEDAAN HOU SO AAN EK SUKKEL NET SO OM WERK TE KRY MAAR DIE GELDJIE WAT ONS WEL HET HET ONS OOK ALTYD MAAR DAR GAN SPANDEER MAAR NIE MEER NIE WOOLIES KOM ONS KYK OF JUL WINSTE NOGSTEEDS SO WONDERLIK GAAN WEES AS N PAAR MILJOEN MENSE BESLUIT GENOEG IS GENOEG

MARIET ·

Nadat ek al omtrent sleg gevoel het omdat ek nie so baie by Woolies koop nie, het ek nou
finaal besluit dat ek NOOIT daar sal my swaarverdiende geldjies uitgee nie! Kamtig nou n persverklaring uitgereik dat dit nie “rassisties” was nie! Hahaha!!! Niemand val vir daardie ou-ou grappie nie! Net as dit lyk of die boere nie meer hulle ondersteuning wil gee nie dan word dit wat hulle geadverteer het, omgeswaai om hulle nie in n slegte lig te stel nie. Ek woon in Rustenburg en gee enigeen die versekering dat ek hulle gladnie sal ondersteun nie! Ek het lank na werk gesoek en raai wat? Boeremense het my n kans gegee!!! Drie hoera’s vir die Rustenburgers!!!!!

LONDON ·

Mense daar is lankal Employment Equity en BEE by ale universiteite, hospitale en staats instellings. Julle oe gaan nou net eers oop. Wetgewing teen die minderheid in die land dat wittes nie aangestel mag word nie. En wie dryf hierdie aksies – liberale wittes. Kom woon in London!!

PtaSeun ·

LONDON, julle het jul eie kak ook in LONDON, dit ruik net anders, tyd jou ogies oopgaan, tenminste probeer ons as wit boere blankes die situasie beveg nie soos julle slapgatte wat op eerste beste vliegtuig spring na LONDON en dan vandaar SA te probeer regeer nie, SIES!!!

Pieter ·

Lees elke dag, Sondag inkluis die advertensies. Die onderliggende boodskap is duidelik, net anderskleuriges behoort aansoek te doen

Johnny Botha ·

Woolies bly hammer op die feit feit dat hulle deur wetgewing gedwing word om meer swartes in diens te neem. Ek het vroeër die week ‘n uitdaging aan hulle gerig dat hulle ons “oningeligte blankes” moet voorsien van hul werksmag se demografie. Doodse stilte!!!!!!!

Hulle lieg en dink ons is “koolkoppe”

Pierre Theron ·

Ja die mense is apies. hulle is beter af om mense aan te stel wat wil werk, en die werk kan doen, as om dit op so n manier te doen en te se dit is nou kamstig ‘wettig’. Omdat die Parlement nie-blank is nie, en n reel maak om te diskrimineer, nou is dit alles reg, want daar is mos n wet. . . Wel, indien hulle wettig geen blankes aanstel nie, sal ek wettig koop net waar ek wil, en dit gaan nie ‘Woolies’ wees nie !

Boer ·

Ek geniet die boikot! Mooi so almal! As ons nie nou opstaan en iets doen nie sal daar geen einde aan die verdrukking wees nie.

Ek lees nou die dag van hoe dit in die Noord Kaap gaan. Altesame al 65 skole wat toe gemaak is oor n tydperk van 4 maande omdat die klomp daar so erg betoog (wil ontslae raak van een van die burgermeesters en wil he n pad moet geteer word!). 3 skole is al aan die brand gesteek sowel as n biblioteek. Die burgermeester se huis en n klomp karre is ook aan die brand gesteek.

Dan is daar nog nie hele teks boek skandaal in Limpopo. Om nie te praat van al die ander skole wat hulle met soveel genot afbrand oor die land nie.

Hier is die feite: hulle sal aanhou om hul skole aftebrand en ook om heeltemal weg te bly van die skole. Tog sal hulle eendag deurgedruk word en met hul swak gr 12 sertifikaat sal hulle werk gegee word bo wittes wat hard geleer het! Dan sal daar gese word dat dit is omdat hulle “previously disadvantaged” is. Se g@t! ! ! Hulle hou hulself terug en ons almal weet dat ons as wit mense aanhou gestraf gaan word vir hul eie k@k.

Genoeg is genoeg. Of jy werk hard vir n blink toekoms of jy bly agter. Dis hul eie keuse om agter te bly! Ek is nou gatvol vir hulle twak.

Nee wat, vat die boikot ernstig op mense. Ons hele toekoms hang van sulke aksies af.

Gerhard van der Grijp ·

Hoor! Hoor! @Boer – jy slaan die spyker op die kop.
@Robert – Die DA kan gaan doppies blaas! Hul is net in dit vir die geld en nie vir die blanke se belange nie, n veelrassige organisasie wat niks minder is as die ANC as na hul grondwet gekyk word, al rede waarom blankes hul ondersteun is omdat hul dink dat die DA die ANC gaan oorwin, en as hul dit reg gekry het wat dan? dink jy Zille gaan transformasie en swartbemagtiging eindig??? nee beslis nie, sy is n voorstaander van dit! Jy gaan met presies dieselfde sit as wat jy nou sit net met n Jood wat regeer en nie n kommunis nie, kop in een mus!

Henry Kruger ·

Ons moet hulle by die sak vat. Blankes is gatvol vir dit. Ons betaal meeste belasting en dit word net gesteel, as ons dan vra is ons rasiste.

My geld sal nooit weer in WW wees nie aangesien ek nie welkom daar is nie.

Jacques ·

Ek wil net graag almal inlig dat Woolworths sms na hulle kliënte toe uitstuur en sê in die sms dat die gerugte onwaar is en geignoreer moet word. ‘n Paar uur gelede het my vriendin my die sms gestuur en ek haal aan:”Dear Woolies customer, The rumours you’re hearing about Woolworths aren’t true. Please see the facts at http://woolies.me/oNIy. SMS STOP to opt out.”

herman ·

Ek is (was) ‘n gereelde klant van Woolworths Blue Route Mall Tokai Kaapstad het nog nooit in die 15jaar wat ek daar koop ‘n wit werker daar gesien nie.Sal my nie weer sien tot en met hulle hul beleid verander nie……..

Jacques ·

My commentaar op “woolies” se sogenaamde aanmerkings.
” Woolworths DOES employ white people. We employ women and men of all races – white, black, coloured, Indian, as well as people with disabilities, and will continue to do so”.

Snaaks genoeg ek het nog nie ‘n Blanke werknemer gesien by die takke waar ek al in die verlede gekoop het nie.

Ek dink hulle weet hulle is anti-Blank en wil nie vir Blankes werk gee nie sodat hulle hand om die blaas met die regering kan wees. Wel as ons Wittes nie goed genoeg is om vir hul te werk nie, is my Wit geld ook nie goed genoeg vir hulle nie. Ek sal NIE weer by hulle koop NIE.

wouter ·

nouja, dis n begin. wat van al die ander winkels? en ek lees hulle is n suid-afrikaanse maatskappy bla bla bla………ne?

jy kan net soveel lieg. dan kom die waarheid uit.

as demografiee so belangrik is, wiatter bevolkingsgroep koop die meeste?

Dries Benade ·

Woolies in Porgietersrus is lankal so dat klere en kos is nie ons standaard is nie ek is klaar met hulle

EW ·

Ek het in die Noordelike voorstede van Kaapstad ook nog NOOIT ‘n blanke by ‘n kasregister van Woollies gesien nie!!!!!

Stephanie van Niekerk ·

Ek kan nie onthou wanneer laas ek in enige Woolworths in die Pretoria omgewing ‘n Blanke gesien het nie. Dit was letterlik baie jare gelede.

Marlise ·

In al die Woolworths winkels in Alberton het ek ook nog nooit met n blanke kasier/pakker/vloerbestuurder gedeel nie.
“Soos alle Suid-Afrikaanse maatskappye het Woolworths ’n rol te speel in transformasie. Daarom is sommige poste vir aangewese groepe.”
So, blankes is nie ‘n “aangewese” groep nie? Hel, wanneer het Juju die CEO geword?
Ek se julle wat, geagte Woolworths rassiste, koop vir ons, die ONaagewese groep, n eiland met al die geld wat ons al by julle spandeer het, dan kan julle na hartelus aanstel wie en wat julle wil. Laat weet ons net so af en toe hoe dit gaan….of is dit AFgaan?

Matt Heyns ·

Hier by ons in Vishoek het ons eenvoudig hierdie rassistiese winkel ‘n koue skouer gegee.

Johan Schoeman ·

Wonderlik!! Uiteindelik begin ons as blanke verbruikers saamstaan. As almal in SA net ons gemaksone vir ‘n uur per dag wil verlaat, minder elfde-laan kyk en saam staan, dan gaan ons hierdie land omdraai. Terselfde tyd wil ek almal aanraai om Spreuke 11:11 te lees, te leef en te bid……….

Brenda ·

Ja, nee my mede-Afrikaners en Boere, julle maak my hart sommer warm klop. Doen so voort en wys die spul liberaliste dan ons ons nie so maklik onder die mat sal laat invee nie!!!!

S Marx ·

Woolies het nou al vir meer as vyf dae nie vir my gesien nie. Hulle kan vir die volgende vyf dae ook regmaak om sonder my geld klaar te kom.

JJ Human ·

Moet jou nie te veel steur aan die Woolworths advertensie in Rapport nie, bewyse van hulle beleid is baie duidelik as jy deur hulle winkels loop.
Ek het vanoggend 10 Sept die Woodhill sentrum in Pretoria besoek en net een blanke dame gesien, sy werk as n verklee hokkie assistent.

Platteland ·

Kyk maar by omtrent enige winkel en jy sal nie ‘n wit kassier sien nie. Hoekom??? Die meeste is te sleg om daardie tipe werk te doen. Wil mos begin werk met ‘n bestuurders pos en ‘n Presidentiële salaris. Self jare in die retail gewees en dit daagliks ervaar.

MAAR WW maak nie reg nie. Rassisme, omgekeerd of nie, is verkeerd. Hou aan met die protes. Maak hulle seer waar dit saak maak, ………… in die Beursie. Maar doen dit met almal wat die BLANKE AFRIKANER te na kom. Partykeer moet ‘n mens maar tot hulle vlak ook daal anders verstaan hulle nie of hoor hulle ook nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.