Die diere is op Russies-Japannese versoek na die IRS gebring waar hulle vir eksperimente gebruik sal word oor ‘n geslote ekosisteem in die ruimte, maar ook om die invloed van ‘n gebrekkige swaartekrag op spierweefsel en bene te toets.
Die ruimtekapsule het ook kos, water en ander noodsaaklikhede na die IRS gebring, asook ‘n klein Peruviaanse satelliet.
Bron: Trouw