Ysige seeswem: Sam Cowen en kie het dit gemaak!

Sam Cowen by twee van haar spanmaats en 'n ondersteuner om hulle by Bloubergstrand te verwelkom Foto: @945Kfm op Twitter

Sam Cowen by twee van haar spanmaats en ‘n ondersteuner om hulle by Bloubergstrand te verwelkom Foto: @945Kfm op Twitter

Sam Cowen, die bekende televisie- en radiopersoonlikheid en haar vriendin Caren Strydom het Woensdag suksesvol die afstand tussen Robbeneiland en Bloubergstrand in die ysige Atlantiese Oseaan afgelê.

Die vroue en twee mans, Roger Finch en Theodore Yach, moes die sterk seestrome trotseer en die watertemperatuur was teen die einde 9 grade Celsius.

Die maatskappy Speedo het al die baaikostuums, swempette en brille verskaf.

Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.