Ysige weer oor die naweek verwag

Harrismith onder ‘n sneeu kombers Foto: SAPA

Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku dat ysige weerstoestande van Vrydag oor die hele land sal voorkom.

Die kouefront wat reeds die Kaap en Gauteng getref het is besig om Limpopo en Mpumalanga te nader. Temperature van onder 10°C sal oor groot dele van die land voorkom. Ligte reën sal voorkom in dele van die Oos-Kaap en Vrystaat. Daar word ook reën voorspel in KwaZulu-Natal vir Saterdag. Intussen het daar Vrydag baie ligte sneeu voorgekom oor dele van Gauteng.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.