Zuma besoek Madiba

Pres. Jacob Zuma en Madiba by sy 91ste verjaarsdag in Johannesburg

Pres. Jacob Zuma het Madiba Donderdag in die hospitaal besoek.

Die dokters het ook Mandela se voortgehoue verbetering vlugtig met Zuma bespreek. “Madiba is stabiel en ons is dankbaar dat hy goed reageer op die behandeling en dat hy baie beter is. Ons bly dankbaar vir die ondersteuning aan die familie in hierdie moeilike tyd,” het pres. Zuma gesê. Zuma het ook met Madiba se familielede gesels wat hul dankbaarheid uitgespreek het vir die ondersteuning wat hulle van Suid-Afrikaners en mense regoor die wêreld ontvang.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.