Zuma blameer geweld op apartheid

President Jacob Zuma

President Jacob Zuma het Vrydag gesê geweld in die gemeenskap kom voor as gevolg van apartheid.

“Ek dink nie die nasie het net oornag gewelddadig geword nie. Geweld is ʼn direkte gevolg van apartheid. Apartheid was ʼn baie gewelddadige sisteem, só gewelddadig dat, as ʼn mens vreedsaam wou betoog, hulle jou sou skiet en doodmaak,” het hy tydens ʼn ontbytseminaar van The New Age gesê. “Diegene wat onderdruk is in die stryd teen apartheid moes teen dié geweld reageer en dit het veroorsaak dat hulle soms gewelddadig optree.”

Hy het gesê die ANC is ʼn nie-gewelddadige organisasie, maar as gevolg van voortdurende geweld van die apartheidsregering, moes die party “wapens optel”.

“Met dit as agtergrond moet ons besef geweld gaan nie oornag stopgesit word nie. Dit gaan tyd vat,” het hy gesê.

Hy het egter gewelddadige betogings veroordeel en landsburgers gemaan om mekaar se regte te respekteer wanneer hulle staak.

– Sapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

Gawie Botha ·

Meskien kan Zuma hom nie so goed uitdruk in die engelse taal,wat hy eintlik bedoel,is dat apartheid tussen die Zulus en ander inheemse stamme,in Suid Afrika en Afrika,,,,nog altyd die oorsaak was van die begin van die “Skepping” af om konflik te veroorsaak,in so n mate dat bevoorbeeld die Xhosas in die TRanskei nog steeds “Stamgevegde” onder mekaar het,,,,,,,,,,so die agressie is maar in hulle se eie kultuur!

Leslie ·

Ek wens iemand wil vir die president help en hom meedeel dat die meeste van die misdaad word gepleeg deur mense wat jong kinders was voor en na 94, as president van ‘n land is hy en sy party asook ministers vreeslik dom en dink ons is net so dom soos hulle, maar wat kan jy verwag van sulke mense hulle is almal die selfde reg deur die bank die sukes verhale is byna nil

Karin Lore ·

Apartheid “died” the day the ANC came into power – you’ve had this country for 18 years – apartheid’s blame is no longer an argument you moron with a grade 3 behind your name.

Miss Knysna ·

After 18 years in power using apartheid as an excuse has become a such a lame duck. It is time the ANC admits to its bad governance. Most crimes committed are by people that were not even born when apartheid was abolished. Poor living conditions, unemployment, corruption, poor education are your main routes of crime and violence. See to this first then the country will improve.

Jeanette ·

Die ANC het hul mense geleer om geweldadig op te tree, skole te brand ens tydens hul “struggle” teen apartheid. Die probleem waarmee hulle nou sit, is dat hul nie die mense se gedrag gestop kry nie. Hulle het self hierdie kultuur geskep en nou sit hulle met die resultate.

Brenda ·

Ag ASSEBLIEF!!!! So komaan mense , ons blankes, die minderheidsgroep in die land word ook mos nou onderdruk en teen GEDISKRIMINEER (BEE, swak munisipale dienste ens). Wend ons, ons tot geweld en misdaad???
“n Belaglike redenasie deur ‘n ‘n belaglike staatspresident. Word tog net wakker! Ons is 18 jaar al in ‘n demokrasie.

Moenie verskonings soek, en dit voor apartheid se deur le, as geweld deel van jul kultuur is en EINTLIK in jul gene le nie!

PEET ·

Hy het gesê die ANC is ʼn nie-gewelddadige organisasie, maar as gevolg van voortdurende geweld van die apartheidsregering, moes die party “wapens optel”. DIS WAT HY SE.
SO EINTLIK WAT HY SE IS DAT DIT OOK OKAY SAL WEES AS ONS NOU N PARTY GAAN HE WAT BEGIN WAPENS OPNEEM TEEN DIE REGERING WAT DAAGLIKSE MISDAAD TOELAAT WANT DIE ANC REGERING LAAT ONS GEEN KEUSE NIE.

Lizl Moolman ·

Siestog… en Eugene se moordenaars wat minderjarig was, en uitlanders ??? En jeugmisdagigers is nou n slagoffer van apartheid ? Hoekom is my minderjarige tiener nie geweldadig nie ? Jammer Zuma, dis in jou gene om te moor en te verkrag, jy`s toevallig n voorbeeld.

Andre ·

Nou ja alles wat verkeerd loop is mos apartheid se skuld. Dit is die mentaliteit van die regeering. Omdat hulle nie kan doen wat gedoen moet word nie moet apartheid die skuld kry. Eendag op n reendag sal hulle seker wakker skrik maar dan is dit al heeltemal te laat. Blankes uitgemoor of in die buiteland en die land is in sy moer in.

Douglas ·

Sorry MR. PRESIDENT here is a history lesson for you. If you go back to apartheid, 21,000 people died in political violence in South Africa during apartheid, of which 14,000 people died during the four-year transition process from 1990 to 1994. Of those deaths, the vast majority, 92%, have been primarily due to Africans killing Africans – such as the inter-tribal battles for territory, theperiod June 1990 to July 1993 indicates a total of 8580 (92%) of the 9,325 violent deaths during the period was caused by Africans killing Africans, or as the news media often calls it, “Black on Black” violence – hostel killings, Inkatha Freedom Party versus ANC killings, and taxi and turf war violence. Now do yourself a favour and compare 400 deaths a year under the apartheid regime, to over 15000 deaths per year, currently.
You see the ANC enlarged the figures; they did so for political reasons and by means of propaganda based on lies.
Currently more people are murdered EVERY YEAR compared to the amount of people that died during the 46 years of the apartheid government’s reign.
So let me explain it in plain English:
From 1948 – 1994 7,000 blacks were killed by the apartheid government, not millions.
Currently, 43 people are being murdered every day. The total of people that lost their lives due to murder for 2012 was 15 609. The average age of the offenders is between 18 and 25, which means they do not even know what apartheid was. So please MR. PRESIDENT, please own up to the ANC’s failures.

stephen ·

ek het nog altyd gedink die antichris sal uit europa kom – maar nou dink ek zuma is die absolute verpersoonliking van die duiwel – hy is absoluut evil! ek wens iemand het die moed gehad om hom uit te vat – en saam met hom al die ander ‘ministers’ en almal wat hierdie wonderlike land so vernietig – ek wens ek kon ‘n ‘magic wand’ swaai en in europa wakker word – daar is wit mense nie altyd bevrees en op hulle hoede nie..my ma het altyd gese: as jy ‘n hond wil slaan sal jy altyd ‘n stok kry!

Leslie ·

Ek het die ‘n hele ruk gelede gesê en het ‘n bye net gestamp, ek het nie die president as persoon genoem nie maar wel gesê dat die antichris ‘n swart persoon gaan wees, die rede is dat hulle nooit ‘n wit man as leier sal wil hê nie dit is in die “USA” ook die geval Engeland sal ook volg, now will hulle dat die pope ook ‘n swart man moet wees
Die einde tyd het al lankal beging,

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.