Zuma onderteken privaatheid-wet

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCIS

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCIS

President Jacob Zuma het kragtens artikel 84 (2) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika Woensdag die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting onderteken.

Dié Wet bied die reg tot privaatheid deur maatreëls in plek te stel om te verseker dat die persoonlike inligting van ʼn individu beskerm word wanneer dit deur die betrokke partye geprosesseer word. Die Wet wil ook die reg tot privaatheid teen ander regte balanseer, veral die reg tot die toegang van inligting, en om oor die algemeen belangrike belange te beskerm, insluitend die vloei van inligting binne en oor die grense van die Republiek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Willie ·

Suné van Heerden, vir die dom mense, wat beteken die wet vir Jan alle man?

Jasper ·

Ja, sodat die buiteland nie van al hul skandes en stomstreke moet uitvind nie

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.