Zuma onttrek Simelane-appèl

Menzi Simelane. Foto: Werner Beukes/SAPA

President Jacob Zuma het sy bod teruggetrek om appèl aan te teken teen ‘n hofuitspraak wat die aanstelling van Menzi Simelane as die Direkteur van Openbare Vervolgings tersyde stel, terug te trek.

Die ommekeer kom nadat die president, die departement van justisie en Simelane dokumente by die Konstitusionele Hof ingedien het waarin hulle die Appèlhof se bevinding betwis dat Simelane se aanstelling ongrondwetlik was. Die Appèlhof het aan die begin van die maand in ‘n eenparige uitspraak bevind dat Zuma nie Simelane se aanstelling twee jaar gelede behoorlik oorweeg het nie. Die DA, wat die saak gedryf het, het Zuma se besluit verwelkom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.