Zuma “perdfris en gesond”

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCIS

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCIS

President Jacob Zuma is “perdfris en gesond”, het die presidensie Maandag aangekondig.

“President Zuma het Maandagoggend die derde en laaste gedeelte van sy jaarlikse mediese ondersoek by ʼn hospitaal in Durban afgehandel,” het Mac Maharaj, Zuma se woordvoerder, in ʼn verklaring gesê.

“Die president is ook op 13 en 18 Januarie vanjaar ondersoek. Sy dokters het gesê hy is perdfris en gesond.”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

8 Kommentare

Ria Maritz ·

Ughh, ek was in geen stadium bekommerd oor sy welstand nie …

Theresa ·

Die lewe is ‘n lied. Die lewe is lekker. Hoekom sal hy nou iets makeer?

Rieks ·

Behalwe vir die cholesterol wat hoog is en die are half verstop is van al die lekker eet, drink en lewe is hy seker perdvris en gesond. Nie dat dit van enige belang vir ons is nie…

AmY ·

Is dit enigsins nuus? Ek gee nie om oor sy welstand nie. Wat ek wil hê is ‘n land waarin ons almal ietsie kan besit sonder om sleg te voel daaroor. Sonder om die hele tyd te moet ‘sorry sê’ vir iets wat ons nie gedoen het nie.

Ria Maritz ·

Amy – ek sal nooit sleg voel oor enigiets wat ek besit of bekom het nie, dit het harde werk, lojaliteit en toewyding gekos. Ek WEIER dus om “sorry” te sê oor enigiets.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.