Zuma-skildery: Hofaansoek uitgestel

Die ANC se hofaansoek om kunstenaar Brett Murray se veelbesproke skildery van president Zuma te verbied, is Donderdagmiddag deur die Johannesburgse hooggeregshof onbepaald uitgestel.

Die hof het ook bevind dat videomateriaal wat wys hoe die ANC se advokaat Gcina Malindi huil, nie uitgesaai mag word nie.

ʼn Nuwe datum sal bepaal word en ʼn volbank regters gaan weer saamgestel word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.