Zuma-skildery: Saak word Donderdag deur vol bank regters aangehoor

Die ANC se aansoek om die kontroversiële skildery van President Jacob Zuma van die Goodman Galery te laat verwyder is deur regter Phineas Mojapelo tot Donderdag uitgestel. Hy het gesê as gevolg van nasionale belang moet die saak deur ʼn vol bank regters (3) aangehoor word.

Donderdag se uitspraak gaan ook regstreeks op televisie uitgesaai word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.