Zuma stuur snoerwet terug na parlement

Pres. Jacob Zuma

Pres. Jacob Zuma

President Jacob Zuma het Donderdag die voorgestelde omstrede Wetsontwerp oor die Beskerming van Staatsinligting, wat ook as die Snoerwet bekend staan, terugverwys na die parlement.

Zuma het tydens ʼn middagete aan die parlementêre persgalery gesê die voorgestelde wetsontwerp gaan na die Nasionale Vergadering terugverwys word vir heroorweging.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Johan Viljoen ·

Bang hy gaan weer in hosake betrokke raak. Die verkiesing is tans vir hom belangriker.

Johan Viljoen ·

Bang hy gaan weer in hofsake betrokke raak. Die verkiesing is tans vir hom belangriker.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.