Zuma wens Mugabe geluk

Pres. Jacob Zuma

President Jacob Zuma het Robert Mugabe Sondag gelukgewens met sy herverkiesing as president van Zimbabwe.

Zuma het die verkiesing in Zimbabwe as “geharmoniseerd” beskryf en versoek dat daar vrede sal heers, het die departement van internasionale betrekkinge in ‘n verklaring gesê. “President Zuma doen ‘n beroep op alle politieke partye in Zimbabwe om die uitslag van die verkiesing te aanvaar. Hy moedig die mense van Zimbabwe aan om die geleentheid aan te gryp om saam te bou aan ‘n land met ‘n gemene begeerte vir vrede, stabiliteit en voorspoed.”

Zuma sê Suid-Afrika is gereed om voort te gaan met sy verhouding met Zimbabwe.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

HELENA SEABORNE ·

shame ja en olifante kan vlieg. so asof hulle werklik weer die ou pes sou gekies het. hy is die rede dat ons met so baie van hulle hier mut sit. hulle vlug, hulle stem ni. seker hulle met hulle families gedreig soos di anc hier doen.

german ·

En net so ook die versekering dat grond nie in SA beset sal word nie. En net so skielik is plaasmoorde v belang ( wonder waar was die belangstelling die afgelope 19 jaar ) ? Bla bla bla bla …….

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.