Adoons-hulle

Volle naam: Adoons

Beroep/Veld: Mensekenner

Aantal jare: 64 (vanaf 1948)

Plek van Geboorte: Bo van die berge en onderdeur die maan

Prestasies: Groot bewonderaar van Thomas Ochse Honiball; Goeie ou, moeilike familie; Huisgenoot-model; Liefhebber van bobbejaanmotors

Google Hits: 9 170

Biografie:
Adoons was die Jan Alleman van bobbejane. Hy wou ʼn rustige lewe lei, maar aljimmers het dinge vir hom en sy familie (Keesje, Jannewarie, Fielies, Meraai en Doonsie voorgeval. Veral sy aangetroude neef, Kaas Windvogel, was met sy aanstellerigheid altyd ʼn doring in Adoons se vlees. Adoons het in 1948 in Huisgenoot gedebuteer en ook groot pret in Landbouweekblad gehad.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.