Al lê die berge nog so blou

Al lê die berge nog so blou is ‘n volksliedjie wat geliefd geraak het nadat Mimi Coertse dit opgeneem het.  Meer onlangs het ‘n interessante verwerking en opname deur Johannes Kerkorrel die publiek verras. Al lê die berge nog so blou het die top 10 gehaal in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

Stem hier vir dié treffer.

http://youtu.be/CWM3NjzQHGo

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.