Andries Pretorius

Volle naam: Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius

Beroep/Veld: Voortrekkerleier

Plek van Geboorte: Graaff-Reinet

Aantal jare ervaring: 16 (1837 tot 1853)

Google Hits: 52 500

Biografie:
Voortrekkerleier en aanvoerder by die Slag van Bloedrivier, waar hy naam maak as goeie strateeg. Hy speel ʼn rol in die stigting van beide die Natalia Republiek en die ZAR. Die hoofstad van die ZAR en huidige administratiewe hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria, is na hom vernoem.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Jan Muller ·

Hy is ingebring van die Kolonie af om die trekkers te kom help teen die Zoeloes.Was die held van Bloedrivier n slim geletterde man wat ons geskiedenis verander het deur sy dade en leierskap.N BOER van edel inbors,wat geskiedenis gemaak het.

Dirk Jansen ·

Andries Pretorius met sy gevolg se geloof in God Ons Vader het gelei tot die Gelofte wat hulle herhaaldelik voor die Slag voor ons Hemelse Vader afgele het. Die oorwinning het gevolg en ons as Afrikaner Volk is aan daardie Gelofte gebind. As die Laer uitgewis was, was die geskiedenis van Suid Afrika totaal anders en sou al die bekende Afrikaners na Andries Pretorius nie daar kon wees om hul onderskeie rolle te kon vervul nie.

Annetjie Colyn ·

Op my lys definitief heel bo. Ongelukkig weet te min mense wat hy gedoen het by Bloedrivier.
Hoe kan mens Steve Hofmeyer of Paul Kruger met hom vergelyk? Paul Kruger het gevlug uit ons land en Steve is ‘n skandemaker!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.