Brolloks en Bittergal

Volle naam: Brolloks en Bittergal

Kortliks: C. J. Langenhoven se bekende verhaal oor twee mensvreters

Aantal jare: 87 (vanaf 1925)

Prestasies: Verskeie strate in Suid-Afrika en Nederland is na hom vernoem. Uiters suksesvolle militêre veldtog tydens die Tweede Vryheidsoorlog

Google Hits: 7 880

Biografie:
Brolloks en Bittergal is towenaars en mensvreters in ‘n feëverhaal. Nie die slimste van kreature nie, aangesien hulle elke keer deur hul slagoffers met die hulp van diere uitoorlê word. Brolloks  woon in ‘n grot en Bittergal op ‘n pilaar aangesien hy in die son wil bly. Oor die  jare koester hierdie twee karakters nog steeds vrees en lekkerkry in die verbeelding van baie kinders.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.