Volle naam: Elizabeth Maria Magdalena van Zyl (Keuzenkamp)
Beroep/Veld: Sangeres
Plek van Geboorte: Den Haag, Nederland
Aantal jare ervaring: 45
Prestasies: In 2010 ontvang sy ‘n SAMA, sy is ʼn bekroonde sangeres met talle albumverkope
Google Hits: 152 000
Biografie:
Carike is bekend vir liedjies soos Dis ‘n land, Byeboerwa en Hoeka Toeka. Haar kinderliedjies sluit Heidi en Daantjie Kat in. Haar kinderalbums saam met Ghoempie het haar weer sterstatus verleen. Sy was in die 1986 rolprent You must be joking te sien saam met Leon Schuster. Sy het ook in die rolprent Liefling in 2010 haar verskyning gemaak.
Skakels:
- Wikipedia
Carika is n legende by soveel van ons Afrikaners wat haar rolprent, sang en nou weer die kinder musiek slaafs aanhoor en geniet. Sy is n ware ikoon vir ons en moet wen
Carika is ‘n stralende voorbeeld van onskuld en opregtheid van hart in al haar optredes en daar is geen uitspattighede van haar kant en is ‘n aanwins vir die Boerevolk