CJ Langenhoven

Volle naam: Cornelis Jacob Langenhoven

Beroep/Veld: Afrikaanse skrywer en politikus

Plek van Geboorte: Hoeko (naby Ladismith in die Kaap)

Aantal jare ervaring: 21 (1911 tot 1932)

Google Hits: 1 570

Biografie:
Prokureur van beroep, maar bekend vir sy rol in joernalistiek, politiek en letterkunde. Stigterslid van Die Burger. Aanvanklik skepties oor Afrikaans (teenoor Nederlands), maar later ʼn kampvegter vir Afrikaans in die Parlement. Skryf talle boeke, gedigte en toneelstukke in Afrikaans. Een van hierdie gedigte is Die Stem van Suid-Afrika. Afrikaans is as amptelike taal erken deels weens Langenhoven se invloed.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Leon Dormehl ·

Hy was nie polities hoogs omstrede nie, alhoewel hy by die politiek betrokke was.
So nou en dan kry jy iemand wat nie by politiek betrokke is vir die soustrein nie.
Superintelligent, geniaal

anita ·

Hy het die taal ‘n geboortereg gegee, vir ons as volk ‘n mondelings identiteit eie aan ons pioniers van hierdie land…ryk , mooi , sag, rollende in die mond!

Cecile ·

Hy was ons Afrikaanse voor Vader – het als gedoen wat reg is vir ons SUID AFRIKA

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.