De la Rey

Genl. Koos de la Rey

De la Rey is ‘n skepping in 2007 deur Sean Else en Johan Vorster en opgeneem deur Bok van Blerk. De la Rey is gebaseer op die bekende Boere-generaal se lewe en het die top 10 gehaal in die populêre  kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.