Die lappop

Die lappop is geskryf deur Bettie Misheiker en oorspronklik gesing deur Doris Brash. Sy was eintlik ‘n operassangeres, en haar kinderalbum met 30 liedjies wat sy saam met Dawie Couzyn opgeneem het was uiters gewild. Verskeie kunstenaars het hierdie ikoniese liedjie later weer opgeneem, waaronder Carike Keuzenkamp. Die lappop het die top 10 gehaal in die kinderliedjie-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

http://www.youtube.com/watch?v=RD-3TasahCY

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.