Die Stem van Suid-Afrika

C.J. Langenhoven

Die woorde van Die Stem is in 1918 deur CJ Langenhoven geskryf en die gedig is reeds in 1921 deur ds. ML de Villiers getoonset. Gedurende die tydperk 1957 tot 1994 was dit die amptelike volkslied van Suid-Afrika. Die Stem van Suid-Afrika het die top 5 gehaal in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

Klik hier om vir dié lied te stem.

[soundcloud url=”http://api.soundcloud.com/tracks/110017798″ params=”” width=” 100%” height=”166″ iframe=”true” /]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.