Dis ‘n land

Van Coke Kartel in die musiekvideo vir ‘Dis ‘n land’. 

Van Coke Kartel het hulle eie weergawe van dié Afrikaanse treffer opgeneem wat oorspronklik deur Carike Keuzenkamp gesing is en het die top 5 gehaal in die raserige kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

Klik hier om vir dié lied te stem.

WAARSKUWING: Hierdie video kan kras lirieke en foto’s of beeldmateriaal bevat wat nie vir sensitiewe kykers of kinders bedoel is nie. Maroela Media aanvaar nie verantwoordelikheid vir die inhoud van die video nie en onderskryf ook nie noodwendig die siening van die kunstenaar of lirieke van die betrokke lied nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ruan ·

Net ‘n korreksie. Dit is nie Fokofpolisiekar nie, dit is Van Coke Kartel…Dieslefde, maar anders. Nie al die groep lede van Fokofpolisiekar is in Van Coke Kartel nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.