Ek verlang na jou

‘n Skepping van Jan de Wet en FC Hamman. Sonja se eerste treffer, maar ook opgeneem deur die Amerikaner, Jim Reeves. Ek verlang na jou het die top 10 in die Tydlose Treffers-kategorie gehaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

willie lubbe ·

Ek verlang na jou is een van die mooiste liedjies wat net Sonja tot sy reg kon bring. Die eenvoud en soet stem van Sonja sal almal wat daardie jare in die weermag was altyd onthou!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.