Nog een van Bettie Misheiker se skeppings, die oorspronklike een is gesing deur Doris Brash. Ek’s ‘n dapper muis het die top 10 gehaal in die kinderliedjie-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
Klik hier om vir dié liedjie te stem. Teken in met jou Facebook-rekening of e-posadres.
[soundcloud url=”http://api.soundcloud.com/tracks/106324809″ params=”” width=” 100%” height=”166″ iframe=”true” /]