Volle naam: Evita Bezuidenhout (Pieter-Dirk Uys)
Beroep/Veld: Satirikus
Plek van Geboorte: Kaapstad
Aantal jare ervaring: 50
Prestasies: Eretoekenning van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening vir sy bydrae tot versoening in Suid-Afrika
Google Hits: 50 000
Biografie:
Evita Bezuidenhout is die alter-ego van Pieter-Dirk Uys. Uys is in Kaapstad gebore en het reeds in sy tienerjare in die teater begin werk. Hy het reeds meer as 20 produksies geskryf en opgevoer. Evita Bezuidenhout is bekend vir haar kwinkslae en satiriese uitlating oor die regering.
Skakels:
- Wikipedia
Evita vir president!
Die woord van God verbied dat mans vroueklere dra en andersom. Dit is niks anders as ‘n gruwel voor Gods oe nie
Aggenee, ek moetnog sien watter psitiewe bydrae het sy (hy?) gelewer behalwe om alles en almal af te kraak
Net so min ‘n Afrikaner as Prins Charles!
Een van die min Afrikaners wat die waarheid praat!