Evita Bezuidenhout

Volle naam: Evita Bezuidenhout (Pieter-Dirk Uys)

Beroep/Veld: Satirikus

Plek van Geboorte: Kaapstad

Aantal jare ervaring: 50

Prestasies: Eretoekenning van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening vir sy bydrae tot versoening in Suid-Afrika

Google Hits: 50 000

Biografie:
Evita Bezuidenhout is die alter-ego van Pieter-Dirk Uys. Uys is in Kaapstad gebore en het reeds in sy tienerjare in die teater begin werk. Hy het reeds meer as 20 produksies geskryf en opgevoer. Evita Bezuidenhout is bekend vir haar kwinkslae en satiriese uitlating oor die regering.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Leon Dormehl ·

Aggenee, ek moetnog sien watter psitiewe bydrae het sy (hy?) gelewer behalwe om alles en almal af te kraak

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.