Frik du Preez

Volle naam: Frederik Christoffel Hendrik du Preez

Beroep/Veld: Sport – Rugby

Plek van Geboorte: Rustenburg

Aantal jare ervaring: 1958 – 1971 (Noord Transvaal), 1961 – 1971 ( Springbokke)

Prestasies: Benoem as Suid-Afrika se rugbyspeler van die Twintigste Eeu, hy het een legendariese internasionale drie gedruk en 87 keer vir die Springbokke gespeel en 87 punte vir dié span aangeteken.

Google Hits: 19 500

Biografie:
Du Preez was ʼn slot en flank. Noem dit en Frik du Preez kon dit op die rugbyveld doen. Hy het die lynstane oorheers en kon hardloop, vang en aangee soos die beste skrumskakel. Hy kon boonop enige soort skop doen. In ʼn tyd van minder internasionale wedstryde, het hy ʼn rekord gedeel vir die meeste Springbok-toetse gespeel.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.