Hansie Slim

‘n Ou tradisionele volksliedjie wat tot vandag nog deur kinders gesing word. Hansie Slim het die top 10 in die kinderliedjie-kategorie in Maroela Media se soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye gehaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

german ·

Al hierdie iedjies bring heimwee n laat my sommer verlang na mense wat ek nie eens geken het nie. Wanneer sal die CD met al hierdie liedjies beskikbaar wees? Dis mos nou AFRIKANA!

Hannes van der Berg ·

Wanneer sal die cd beskikbaar wees met die liedjies soos Hansie slim en ander?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.