Heidi was die temaliedjie van een van die gewildste kinderreekse op televisie in die 1970s en 1980s. Die liedjie is ook later opgeneem deur Carike Keuzenkamp. Heidi het die top 5 gehaal in die kinderliedjie-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
Klik hier om vir dié lied te stem.
http://www.youtube.com/watch?v=wOH2tDTfo4k