Ontmoet Hendrik Potgieter

Ek is die leier van ‘n groep trekkers wat drie jaar terug, in 1835, uit die Kaapkolonie getrek het.

Ek beskou myself as ‘n man van inbors, ‘n sterk leier en ‘n sin vir besigheid. Ek het onlangs ‘n ooreenkoms onderteken met Moroka, die leier van die Barolong, wat in hierdie omgewing woon. Ter wille van die veiligheid van my trek verkies ek om die besonderhede van die ooreenkoms geheim te hou. Ek het 13 spruite, waarvan ‘n paar ongelukkig nie meer met ons is nie. My vroutjie en die moeder van my kinders is Elizabeth Helena Botha.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Roeline Nel ·

Andries Hendrik Potgieter was my voor ouers. Hulle het sy vrou Hanna of Hannie genoem. Daar is n boomstam boek deur my ma gegee aan die museum. Ek het ook skool gegaan in my laerskool dae in Potchefstroom Laerskool Hendrik Potgieter wat na hom vernoem is. Ek voel trots dat hy my voorouer was.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.