JBM Hertzog

Volle naam: James Barry Munnik Hertzog

Beroep/Veld: Generaal en politikus

Plek van Geboorte: Wellington

Aantal jare ervaring: 40 (1899 tot 1939)

Google Hits: 42 000

Biografie:
Regsgeleerde wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog ‘n Boeregeneraal was. Ná die oorlog gaan hy die politiek binne. Dra saam met MT Steyn by tot die erkenning van Nederlands as amptelike taal van die Unie van Suid-Afrika. Dra by tot stigting van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Stigterslid van die Nasionale Party en Premier van Suid-Afrika van 1924 tot 1939.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.