JD Kestell

Volle naam: John Daniel Kestel

Beroep/Veld: Predikant, skrywer, kultuurleier

Plek van Geboorte: Pietermaritzburg

Aantal jare ervaring: 60

Prestasies: Rektor van Grey-kollege; Veldprediker tydens die Anglo-Boereoorlog; Redakteur van Die Kerkbode en moderator van die NG-kerk; Dryfveer van die Helpmekaarbeweging en Reddingsdaadbond

Google Hits: 114 000

Biografie:
Kestell lewer sy lewe lank bydraes op godsdiens, opvoedkundige en welsynsterrein. Veldpreker tydens die Anglo-Boereoorlog. Fondsinsamelaar vir Boere-saak na die oorlog. Sleutelrolspeler met die Reddingsdaadbond en Helpmekaarbeweging. Redakteur van die Kerkbode. Bybelvertaler en moderator van die NG-kerk. Skrywer van verskeie biografieë en ander werke. Begrawe aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein saam met De Wet en Steyn.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Nagapie ·

‘n Man wat sy eie wasgoed was tydens ‘n oorlog i.p.v. om die plaastannie te vra is ‘n man so na aan my hart!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.